Klein Paradys Gasteplaas Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Klein Paradys Guest Farm |  Date posted:  | Reach: 562256   3130

Klein Paradys Gasteplaas - Modimolle, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

Kobus en Zelda verwelkom jou graag by ons stukkie hemel op aarde. Geleë op ‘n Wildsplaas is Klein Paradys binne 150km vanaf Jhb en Pta. Ons het ‘n winkel wat die basiese benodighede bied. Aktiwiteite sluit in ‘n speletjies kamer, stap- en fietsry roetes, wildritte, plaasdiere, ‘putt putt’, speelparkie, ‘jacuzzi’, koue swembad en ‘n binnehuise verhitte swembad. ‘n Verskeidenheid selfsorg eenhede vir elkeen se individuele behoeftes en begroting. Ons karavaanpark bied heerlike grasgroen staanplekke met 10A elektriese punte en waterpunte naby. Ons bied ook maand staanplekke vir die pensionarisse en baie goeie midweek tariewe. Daar is spesiale pakette vir funksies, groot groepe, klubs en gemeentekampe. Ons restaurant bied heerlike ontbyt en middagetes gedurende naweke en hoogseisoen.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Klein Paradys Guest Farm
+27 14 112 0510
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Gecko Offroad Caravans

Business | News
Not all caravans are created equal. The Gecko Xtreme is built to conquer rugged landscapes, from rocky trails to sandy tracks. With its advanced suspension system and reinforced chassis, it handles even the toughest conditions with ease. Wherever your sense of adventure takes you, the Gecko Xtreme ensures the journey is as enjoyable as the destination. Ready to tackle the untamed? Explore more about the Gecko Xtreme specs and features here: https://www.gecko-offroad.co.za/gecko-xtreme-en-suite.../
Author Gecko Offroad

Reach 58072
266